25 g vlapoeier
300 ml melk
2 eetlepels strooisuiker
150 g blueberries
200g lae vet fromage frais
Stap 1
Meng vlapoeier met 50 ml van die melk in 'n bak. Kook die res van die melk en gooi oor die vla, meng goed. Kook die mengsel in 'n pan tot dik. Laat dit afkoel en sprinkel met strooisuiker.
Stap 2
Gooi meeste van die blueberries en al die afgekoelde vla in voedselverwerker.
Stap 3
Skep die fromage frais en berry-vla mix in lae in vier glase en sit die oorblywende blueberries bo-op.
Resep: Chantelle van Niekerk
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns
No comments :
Post a Comment