resep: Petro van der Westhuizen
1 gesnyde brood
botter
viennas
Sny korsies van snye af. Smeer botter op. Rol vienna toe in sny en druk styf vas. Sit in yskas vir 1 uur en sny dan in skyfies. Dit lyk ook mooi as botter gekleur word met koekkleursel en dik aangesmeer word.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns
8/06/2008
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment