Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/06/2008

Hoenderborssosaties / Chicken Breast Sosatie (Kabob)

Sny hoenderborsies in klein hapstukkies. Kook in een hoenderblokkiesous en een teelepel asyn of suurlemoensap tot gaar. Ryg op tandestokkie. Sprinkel hoenderspeserye oor die sosaties. Braai in olyfolie tot bruin. Laat afkoel voor opdiening.

resep: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment