Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/06/2008

Witvissies

Witvissies is klein vissies wat jy net so heel eet. Rol hulle in meel en diepbraai in olie tot bros.

In Europa is hulle oral te koop, maar in Suid-Afrika is dit soms moeilik om op te spoor. Soek vir hulle by deli’s of spesialis viswinkels. Van tyd tot tyd maak hulle ’n verskyning in ’n supermark.

Dreineer op kombuispapier, sprinkel (verkieslik goeie) sout oor en sit voor met 'n gepaste sous of salsa.

No comments :

Post a Comment