Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/06/2008

Patats met pynappel en piesangs / Sweet potato with pineapple and bananas

6 patats, geskil en en gaar gekook
75 ml warm melk
5 ml sout
50 ml suiker
1 pynappel
4 ryp piesangs

Maak patats fyn. Voeg sout, ½ van botter en ½ van suiker en melk by. Meng en kook tot deurskynend. Plaas die helfte van die mengsel in oondskottel. Skil pynappel en sny stronk uit. Pak bo-op patatlaag. Stip met botter en bietjie suiker. Sny piesangs in skywe eb pak bo-op die pynappel laag. Sit weer met botter en bietjie suiker. Skep nou die ander helfte van die papats oor. Stip weer met botter en strooi suiker oor.
Bak vir 30 minute in oond.

resep: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment