Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/06/2008

Tarte au grabe

1 blik (200g) krapvleis, gedeineer
sout
rooipeper
2 eiergele
250 ml room of créam fraîche
30 ml parmesaan
30 ml gerasperde gruyére
2 eierwitte, styf geklits

Vlok krapvleis deeglik en verwyder beentjies. Meng dit met al die ander bestanddele en vou eierwitte in. Bak in tertdoppies - die deeg kan ook vir net een tertdop gebruik word - vir 40 tot 50 minute vir groot tert en 20 tot 35 minute vir kleintertjies - 190ºC.

BELANGRIK:- Moet nie die deeg vooraf bak vir die vulsel nie, bak saam.

resep: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment