200 g koekmeel
150 g botter
80 ml yswater
bietjie suurlemoensap
knippie sout
Vryf botter in meel en sout tot krummelrig. Maak holte in die middel en voeg water by vir 'n stywe deeg. Rol deeg uit en druk in sirkels en bak vir 20 minute in kolwyntjiepan. Laat heeltemal afkoel.
bydrae: Petro van der Westhuizen
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
8/06/2008
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment