Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/07/2008

Somerslaai / Summer Salad

Resep: Johannie Ferreira

Pak die volgende bestanddele in 'n groot slaaibak:

een kropslaai, fyn opgesny
een groenrissie, fyn opgesny
2 grasuie, fyn opgesny
200 g gemengde neute, fyn gekap
4 koppies ertjies gekook
2 koppies mayonaise
200 g gebraaide spek
4 gekookte eiers, sny in skywe
fyn gerasperde kaas

Laat vir twee ure in yskas. Bedien koud. Baie lekker saam met braaivleis.

No comments :

Post a Comment