Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/07/2008

Piesangs met kruie / Bananas with Herbs

1 piesang per persoon
2 eiers
5 ml suurlemoensap
2 ml sout
125 ml gekapte amandels
12,5 ml kaneel
5 ml gerasperde lemoenskil
12,5 ml gemmerstroop
37,5 ml botter

Klits eiers en voeg suurlemoensap en sout by. Skil en sny piesangs in helfte. Doop dit in die eiermengsel en rol in amandels. Plaas in gesmeerde bakskottel. Strooi met kaneel en skil en voeg stroop en botter by.

Bak vir 15 minute - 180ºC

resep: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment