Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/15/2008

Créme Brulee

Die maklikste créme brulee is om aanmaakvla te maak met volroom melk en ekstra vanielje by te voeg. (Afgeroom of 2% is net nie lekker nie. Poeding moet darem bederf bly.)

Sif suiker oor gestolde eier en bak onder rooster (gas blaasvlam werk die beste maar oondrooster op hoog sal ook werk).

Strooi weer suiker en bak nog 'n slag.
Maak lekkerste dik suikerlagie.
Gebruik strooisuiker want dit is fyner en smelt in 'n mooi lagie. Versiersuiker werk nie want dit is te fyn.

resep: Renee Marais



No comments :

Post a Comment