Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/15/2008

Gerookte pluimvee of vis in 'n wok / Smoked poultry or fish in a wok

Gebruik teeblare nie saagsels nie.

Sit 2 Chinese eetstokkies oorkruis in die wok en 'n bord bo-op met die hoender / vis / eend stukkies bo-op.
Plaas wok se deksel op en stoom. Die hitte veroorsaak dat die teeblare rook en dit gee 'n heerlik aangename geur aan die vleis.
Rooibos en Celon tee werk heerlik.

resep: Renee Marais

No comments :

Post a Comment