Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/15/2008

Fusilli met grondboontjiesous / Fusilli with peanut sauce

Kook die fusilli volgens die aanwysings op die verpakking terwyl jy die sous voorberei.

Verwerk 'n klein ui, twee knoffelhuisies, een rissie, 70 g ongesoute grondboontjies, 60 ml klappermelk en 125 ml water tot 'n pasta in 'n voedselverwerker.

Braai 5 ml borrie en een stingel fyn gekapte suurlemoengraskruid in 30 ml sesameolie en voeg die verwerkte grondboontjiepasta en 125 ml water by.
Verhit vir een minuut en geur met sout.

(bedien 4)

No comments :

Post a Comment