Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/04/2008

Johanna se truffels

2 pakkies tennisbeskuitjies, fyn gerol
200 g fyngekapte neute
200 g sjokolade
100 ml goue stroop
150 ml brandewyn
Smelt die stroop en sjokolade saam. Voeg die brandewyn by en meng met die tennisbeskuitjies. Mak balletjies so groot soos okkerneute en hou in yskas tot benodig. Jy kan ook kersies by jou truffels voeg. Normaalweg word dit gerol in fyn sjokolade of iets waarvan jy hou.

resep: Johanna

No comments :

Post a Comment