Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


9/16/2008

Kaboemielies

Hierdie resep is in antwoord op 'n vraag van Michelle Janse van Rensburg.

750 ml droë skoon mielies
sout
spek

Week mielies oornag in koue water. Kook in soutwater totdat mieliepitte uit doppies spring. Voeg bietjie spek by en prut tot dit gaar is.
Dit is heerlik saam met gebraaide hoender.

resep: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a comment