Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/03/2008

Kerrietjops

1 kg tjops
20 ml kerriepoeier
40 ml botter
suurlemoensap
'n liter vleisaftreksel
20 ml meel
1 appel, opgekap
1 ui, opgekap
sout

Sny die vet van die tjops af. Verhit die botter in 'n pan en verbruin die tjops vinnig. Haal uit en braai die appel en ui vinnig tot sag. Besprinkel met die kerriepoeier en meel, gooi die aftreksel in en bring tot kookpunt. Gooi die tjops in en kook stadig vir drie ure.
Haal die tjops uit en kook die oorblywende vloeistof af tot 'n dik sous. Gooi sout en suurlemoensap by en bedien saam met die tjops.

No comments :

Post a Comment