Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/02/2008

Klein koekies / Kleinkoekies / Cookies

Uit vanmelewe se top 10!

2 koppies hawermout
1 koppie klapper
1 koppie meelblom
2 eetlepels moskonfyt
1 eetlepel bakpoeier
1 koppie suiker
1 koppie botter
½ teelepel koeksoda

Smelt die konfyt, suiker en koeksoda saam. Meng die droë bestanddele saam.
meng alles saam en druk plat in 'n bakplaat. Bak stadig in 'n matige oond vir 20 minute. Sny uit in blokkies en laat koud word.


No comments :

Post a Comment