2 suurappels
1 kg tamaties
2 uie
200 g suiker
15 ml droë mosterd
15 ml fyn gemmer
15 ml sout
1 ml rooipeper
400 ml asyn
200 g sultanas
Skil appels en haal klokhuise uit. Skil tamaties. Sit in warm water en dan in koue en trek skille af. Sny uie in skywe. Meng al die bestandele behalwe sultanas en laat stadig kook. Roer af en toe tot tamaties en appels sag is. Vryf deur sif. Voeg sultanas by en kook tot dik. Pak in gesteriliseerde bottels en verseël onmiddelik.
resep: Petro van der Westhuizen
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment