Kook 500 g spaghetti volgens die aanwysings op die verpakking.
Braai 250 gram sampioene in olyfolie en geur met suurlemoensap.
Meng met die pasta en bedien met varsgemaalde swartpeper en ekstra olyfolie.
(Bedien 5 persone)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
9/09/2008
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment