Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/02/2008

Wildsvleisrolletjies / Venison Rolls

Stamp die wild steaks met 'n leë bottel se bek.

broodkrummels
repies spek
tiemie
kookolie
een ui, gekap
1 eier
sout en peper
fondor
tandestokkies

Sny die vleis eweredig af en strooi sout en peper en bietjie fondor daaroor. Maak 'n pasta met die res van die bestandele insluitend die afvalstukkies, maar hou die spek eenkant. Brei die pasta in worsievorms en vou die steaks daarom. Draai die spek daarom en steek vas met stokkies. Daar kan ook een olyf ingestop word. Braai in olie tot bruin. Gooi enige wyn by. Sit deksel op en kook stadig tot sag.

resep: Petro van der Westhuizen

Gewone beeshaas kan ook hiervoor gebruik word.

No comments :

Post a Comment