Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/07/2008

Bone pizza / Bean Pizza

klein gekoopte pizza's of koop 500 g brooddeeg en druk jou eie uit
6 eetlepels tamatiesous
1 blikkie gebakte bone in tamatiesous
3 eetlepels pietersielie
375 ml cheddar, gerasper

Smeer tamatiesous oor elke pizza.

Sit dan eers die bone, dan die cheddar en dan die pietersielie op die pizza's.
Bak teen 180°C tot deurwarm.

Bedien dadelik.

(resep bedien 6)

No comments :

Post a Comment