Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/07/2008

Sampioene met gerookte salm / Mushrooms with Smoked Salmon

Gebruik sampioene in 'n blikkie.
Draai dun repe gerookte salm om elkeen en steek vas met 'n stokkie.
Garneer met suurlemoenskywe en pietersielie.

Gerookte Skotse salm is normaalweg die beste kwaliteit.

No comments :

Post a Comment