Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/07/2008

Kaassmeer / Cheese Spread

1 kg geprosesseerde kaas, in blokke gesny 170 g margarien
3 koppies kookmelk

Smelt die kaas in 'n mikrogolfoond. Klits die melk en botter by tot mooi glad. Sit dadelik in botteltjies.

Lekker eet!

resep: Dr. Ans van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment