2 uie
2 eetlepels botter
1 teelepel sout
2 eetlepels meelblom
knypie peper
2 teelepels kerrie poeier
½ koppie asyn
2 eetlepels blatjang
2 koppies gedreineerde perskestroop
1 groot blik perske snippers
Sny uie en braai in botter tot bruin
Meng droë bestanddele met asyn en voeg blatjang by. Voeg by uie en voeg stroop geleidelik by. Roer aanhoudend en kook vir 10 minute. Gooi oor perskes en laat afkoel.
Jy kan ook piesangskywe of pynappelstukkies bygevoeg. Meng met noedels vir ’n meer substansiële slaai.
Resep: Petro van der Westhuizen
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
10/06/2008
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment