1 kg ryp vye
50 ml suurlemoensap
1 kg suiker
Sit vye en suurlemoensap in 'n houer en bedek. Mikrogolf vir 15 minute teen 100%. Roer na 7 minute.
Voeg suiker by en roer totdat die suiker opgelos is. Mirogolf onbedek vir 35 tot 40 minute. Roer elke nou en dan.
Roer konfyt goed deur en skep warm in gesteriliseerde bottels.
Resep: Petro van der Westhuizen
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment