Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/08/2008

Kerrie / Curry

Plaas 4 uie, 5 knoffelhuisies, 'n teelepel borrie, 5 kruienaeltjies, 'n eetlepel komynsaad, 2 eetlepels gewone jogurt en varsgemaalde swartpeper in 'n voedselverwerker. Meng tot dit dik en glad is.
Verhit 80 ml olyfolie in 'n kastrol. Skep bogenoemde mengsel by en roer tot die oormatige vloeistof weggekook het. Sny 'n tamatie en 'n rissie by en voeg dan jou gunsteling vleis en / of groente by.

No comments :

Post a Comment