Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/07/2008

Pasta met mascarpone / Pasta with Mascarpone

375 g tagliatelle
15 ml olyfolie
250 ml mascarpone
125 g Roquefort
sout en varsgemaalde swartpeper

Gooi die tagliatelle in kookwater en laat kook vir 6 minute. Dreineer en plaas terug in pot. Voeg die olyfolie, mascarpone en Roquefort by en meng. Sout en peper na smaak en bedien op warm borde.

(bedien 6 persone)

No comments :

Post a Comment