Loading

Bees | Braai | Brood | Bier | Drankies | Eend | Eier | Fisant | Gans | Groente | Haas | Hoender | Inlê | Kaas | Kalf | Kalkoen | Koek | Koekies | Konyn | Krokodil | Lam | Nagereg | Pasta | Patrys | Rys | Seekos | Skaap | Slaai | Sop | Souse | Tarentaal | Vark | Vegetaries | Vis | Vleis | Vrug | Volstruis | Wild

Ontbyt | Peuselhappie | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Bykos | Slaai | Nagereg | Drankies | Wyn

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wynwoordeboek | Die spens

Suid-Afrikaans | Amerikaans | Argentyns | Chinees | Duits | Egipties | Engels | Frans | Grieks | Hongaars | Indies | Italiaans | Joods | Kanadees | Karibies | Koreaans | Kreools | Kubaans | Libies | Maleisies | Maltese | Marokkaans | Mexikaans | Mosambieks | Nederlands | Nigeries | Noorweegs | Oostenryks | Persies | Peruaans | Portugees | Russies | Skots | Spaans | Switsers | Thai | Turks | Vlaams | Wallies


 
Teken per e-pos in by die Gids:
Die Gids:

10/13/2008

Tamatiekonfyt

Skil tamaties- kookwater metode- gooi suiker bo-oor. Bedek en laat staan oornag. Kook stadig volgende dag. Sonder deksel. Roer nou en dan. Prut tot taai. Dit is ook moontlik om dit in 'n mikrogolf kan doen. Vergeet van water by die meeste konfyte.

750 g suiker en 50 ml suurlemoensap vir 1,5 kg vrugte.

Resep: Petro van der Westhuizen

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

1 comment :

  1. Anonymous19/8/11 13:06

    Wat kan mense doen as die konfyt te toffierig is?

    ReplyDelete