
750ml lae-alkohol rooiwyn
75g suiker
1 suurlemoen in skywe gesny
3 lemoene in skywe gesny
2 naeltjies
1 stuk pypkaneel
Verhit al die bestandele stadig saam. Moet NIE kook NIE. Roer aanhoudend. Verwyder van hitte en gooi deur ´n sif. Bedien dadelik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Al probleem wat ek sien met dié resep is die lae alkohol wyn.
ReplyDelete