Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/31/2008

Driekaas-omelet / Three Cheese Omelette

20 ml botter
3 eiers, geklits en gegeur met sout en varsgemaalde peper
2 sprietuie, fyn opgesny
6 kersietamaties, gehalveer
25 g beleë cheddar, gerasper
25 g gouda, gerasper
25 g emmenthal, gerasper

Smelt die botter in 'n pan en gooi die eier by.
Roer die mengsel liggies wanneer die eier begin gaar word.
Voeg die res van die bestanddele op die een helfte van die omelet en vou toe.
Bak verder tot die kaas begin smelt.
Sit voor.

No comments :

Post a Comment