Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/21/2009

Pampoengereg / Pumpkin Dish

Dis die lekkerste pampoen gereg!

1 groot "butternut"
1 groot ui - gekap
1 pak Bruin uie sop poeier
250 ml room

Gebruik gewone dikboom pot. Pak eers ´n laag uie dan pampoen en strooi dan helfde van sop poeier oor. Herhaal die lae, Gooi nou die room oor en laat prut op nom 1 op die stoof vir ´n uur of uur en ´n half.

Dis baie maklik en baie lekker saam met braaivleis.

Resep: Charnelle

No comments :

Post a Comment