Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/19/2009

Visvingerburgers / Fishfinger Burgers

'n Treffer onder kinders, dis nou as ma of pa dit nie voor die tyd verorber nie.

(bedien 1 persoon)

4 visvingers
1 broodrolletjie/2 snye wit brood
tamatiesous
kropslaai
Braai die visvingers tot gaar. Sit dit op die brood, nadat jy een sny goed met tamatiesous besmeer het. Sit bietjie kropslaai op. Sit ander sny brood op en druk styf hard af op broodjie.

Eet gou voor iemand anders ook wil hê.

No comments :

Post a Comment