Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/16/2009

Pastaslaai / Pasta Salad

(genoeg vir 4 persone)

250 g pasta skulpies (gekook saam met die knoffel)
3 knoffelhuisies
250 g rooi kersietamaties (fyn opgesny)
´n handvol ontpitte olywe (fyn opgesny)
2 eetlepels sprietuie (fyn opgesny)
´n handvol basiliekruid (fyn opgesny)
´n halwe komkommer (fyn opgesny)
3 eetlepels wit asyn
6 eetlepels olyfolie
sout
gemaalde swartpeper

Verwyder die knoffel sodra die pasta gekook is. Maak die knoffel fyn en meng met die asyn, olie en sout en peper. Gebruik dit as die slaaisous. Die res van die bestanddele word gemeng om die slaai te maak.

No comments :

Post a Comment