Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/02/2009

Somerdrankie / Summer Drink

1 blikkie gekondenseerde melk
1 blikkie ingedampte melk
5 ml aarbeigeursel
10 ml aarbeikleursel
250 ml brandewyn
2 vars verpulpte aarbeie

Meng alles en hou vir 3 dae in ´n lugdigte houer in die yskas voor jy dit bedien.

Garneer elke glas met ´n aarbei.

No comments :

Post a Comment