
Hierdie boek is vir almal wat terug verlang na ouma se melktert of 'n tannie se
heerlike bobotie of vetkoek.
Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns is 'n versameling bekende en geliefde resepte wat die moderne kok in staat sal stel om dieselfde heerlike maaltye as ons voorgeslagte voor te berei.
Die inhoud sluit in: Soppe, Voorgeregte, Vis en Seekos, Vleis, Slaaie, Nageregte, Beskuit, Konfyt en Vrugtedrankies.
No comments :
Post a Comment