Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


2/04/2009

Tuna-en-bruinrysslaai

(bedien 4)

4 koppies bruinrys, gaar
250g kersietamaties, gehalveer
1 ui, gekap
250ml vars spinasie, gekap
´n handvol pietersielie, gekap
60ml rosyne
60ml sonneblomsaad
1 blikkie tuna, gedreineer
Meng al die bogenoemde saam en geur met sout en peper. Meng die volgende sous en giet oor die slaaibestandele:
125ml olyfolie
30ml sojasous
45ml suurlemoensap
15ml heuning
1 knoffelhuisie, gekap

Die slaai moet ´n ruk staan voor opdiening.

No comments :

Post a comment