Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/05/2009

Aarbeie met balsemasyn / Strawberries with Balsamic Vinegar

Was en droog 450 g aarbeie. Meng dit met 3 teeleepels balsemasyn en laat dit daarin week vir ´n uur. Intussen kan jy 3 eetlepels suiker en 3 eetlepels water meng oor ´n warm plaat om ´n stroop te maak. Hou warm. Sit die aarbeie in ´n voedselverwerker en maak fyn. Meng met die stroop op ´n warm plaat en laat kook vir 3 minute. Gebruik oor vanilla-roomys.

No comments :

Post a Comment