Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/22/2009

Blatjanghoender / Chutney Chicken

Blatjangsous:
½ koppie asyn
1 koppie blatjang
¼ koppie Worcestersous
¼ koppie tamatiesous
1 eetlepel olie
1 klein gerasperde ui

Maak 2kg hoenderstukke gaar met 2 koppies water, 1 gerasperde ui, 1 hoenderekstrakblokkie en sout en peper in ´n drukpot. Kook dit vir ongeveer20 minute wanneer die pot op stoom kom. Haal die hoenderstukke uit en skep dit in ´n vuurvaste skottel. Gooi die sous oor, meng goed en braai vir ongeveer ´n halfuur in oond op die middelste rak teen 160ºC.

No comments :

Post a Comment