Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


3/15/2009

Braaisous / Braai Sauce

1 ui, in ringe gesny
1 knoffelhuisie, gekneus
10 ml olie
200 ml tamatiesous
150 ml water
75 ml bruinsuiker
30 ml Worcester-sous
5 ml sout
10 ml mosterd

Soteer uie en knoffel in olie tot deurskynend. Voeg die res van die bestanddele by en prut vir 5 minute.

Bedien op hamburgers.

No comments :

Post a comment