Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/14/2009

Boonhamburger / Bean Hamburger

2 x 410g blik boontjies in tamatiesous
1 ui, fyngekap
1 tamatie, fyngekap
1 sny brood, gekrummel
5 ml paprika
10 ml sout
5 ml pietersielie
20 ml sampioensoppoeier
25 ml blatjang
50 ml tamatiesous
1 eier
8 hamburgerrolletjies

Meng al die bestandele saam, behalwe die hamburgerrolletjies. Vorm 8 hamburgerkoekies. Bak koekies vir 15 minute by 180ºC of vlakbraai 10 minute elk en aan beide kante. Bedien saam met braaisous op hamburgerrolletjies.

No comments :

Post a Comment