Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/21/2009

Ingelegde rissies / Pickled Peppers

Steriliseer bottles. Kook asyn vir 2 minute. Pak chillies in bottels en gooi kokende asyn bo-oor. Seël goed terwyl warm. ´n Bietjie suurlemoensap kan ook bygevoeg word om kleur te behou.

bydrae: Petro van der Westhuizen

1 comment :

  1. Anonymous28/2/13 07:53

    Hallo
    Ek kook in die huis en ekperimenteer graag. Nou het ek ‘n sak vol Jamaikaanse peppers gekry.
    Hoe kan ek dit inle
    Groet

    ReplyDelete