Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/30/2009

Vinnige mikrogolf-nagereg / Quick Microwave Dessert

Verhit klein ingelegde blik pere / aarbeie in 'n mikrogolf op medium hitte vir 2 minute. Voeg ½ koppie likeur by en verhit vir ± 2 minute op med. hitte. Sny Brie of Camenbertkaas in 'n nageregbakkie of op 'n kleinbordjie. Gooi warm vrugte bo-oor en sit geklopte room op versier met 'n kruisementtakkie. Dit lyk baie mooi en proe heerlik.

bydrae: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment