Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/29/2009

Tunahappies / Tuna Bites

(maak 30 happies)

Dreineer 1 blik tuna (in olie) en meng dit met ¼ gekapte ui, 4 gekapte agurkies, 60ml gekapte koljanderblare, 30ml mayonnaise en 30ml suurlemoensap. Geur met sout en peper. Skep lepels vol in baba-spinasie- of geskeurde slaaiblare. Garneer met koljander.

No comments :

Post a Comment