Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/06/2009

Gepiekelde soetrissie en uie / Pickled Peppers and Onions

Baie lekker saam met pap en braaivleis.

6 soetrissies - verskillende kleure vertoon mooi
240 g piekeluitjies gehalveer
3 knoffeltoontjies geskil
750 ml water
360 ml witasyn
2 peperkorrels
125 ml suiker
1 teelepel sout

Halveer soetrissies en ontpit. Sny in repe en plaas in bak. Voeg uie en knoffel by. Verhit water en asyn saam en voeg suiker en sout by. Roer tot suiker opgelos is en laat 2 minute satadig kook. Voeg groentes by en kook op. Skep warm in gesteriliseerde bottels en verseël.

No comments :

Post a Comment