Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


5/19/2009

Nagemaakte kreef

Stokvis of koningklip of tuna, gaar
1 k mayonnaise
½ k tamatiesous
klein bietjie room
1 desertlepel Worcestersous
1½ e suurlemoensap
1 t gekapte pietersielie
20 druppels Tobascosous
sout na smaak
paprika
½ t mosterd, aangemaak
1 e gekapte ui
blaarslaai

Meng al die bestanddele goed saam en meng dan met vis. Bedien op ´n skulp met blaarslaai of in kelkie.

bydrae: Helene van der Merwe

2 comments :