Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/17/2009

Garnaalpatee

250 ml gladde Maaskaas
30 ml gekapte vars dragon of dille
100 g botter gesmelt
200 g gaar garnale-afgedop

Meng kaas en kruie. Klop gesmelte botter stadig by. Roer garnale by kaasmengsel.

No comments :

Post a Comment