250 ml gladde maaskaas
125 ml gekapte vars kruie: basilie, salie, oreganum en net waarvan jy hou
2 knoffelhuisies, fyngedruk
100 g gesmelte botter
Meng alles behalwe botter.
Voeg die gesmelte botter laaste by.
Kan sampioene ook met die vulsel vul - verwyder sampioensteeltjies en garneer met kruietakkies, garnaal of ´n gerookte mossel.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns

No comments :
Post a comment