Hierdie is n baie lekker broodresep en mense se altyd ek moet dit maak as daar 'n braai is. Baie lekker as dit nog lekker warm is
3 en 'n kwart koppie bruismeel.
1 pakkie wit uiesop poeier.
1 klein karringmelk.
1 koppie cheddar kaas.
Meng bruismeel, uiesoppoeier, karringmelk en helfte van kaas baie goed en gooi in 'n gesmeerde broodpannetjie. Gooi die ander kaas bo-oor die broodjie. Daar kan nog meer kaas op die broodjie gerasper word soos jy dit verkies. Bak vir 1 uur in oond van 180 grade ...
Eet lekker warm.
bydrae: Elma
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
7/23/2009
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
Hello Elma
ReplyDeleteEk wil net vra oor die mengsel.
1 klein karringmelk .... dit kry ons net in 500 ml in die winkel.
Hoefeel ml is jou resep
Dankie
Gerrit