Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/02/2009

Kuns buffet

Indien jy so gelukkig is om vanjaar se Nasionale Kunstefees in Grahamstad by te woon, maak seker jy besoek Art Buffet in African-straat, oorkant die Fiddler's Mark. 'n Fees van kuns en kos wag vir jou. Jy kan aansit vir Suid-Afrikaanse kookkuns, terwyl jy een oog hou op plaaslike kuns.

Hou jou oë veral oop vir die werk van Leigh Smith en Bernard Barry.

2009 se Nasionale Kunstefees in Grahamstad vind plaas van 2 tot 11 Julie.

No comments :

Post a Comment