Vir daai ongevraagde gaste op ´n Sondagmiddag ...
1 koppie meel
2 teelepels bakpoeier
1 eier
halwe koppie room
Klits eier en room saam en roer met mes in meel en bakpoeier. Rol deeg uit en druk ronde 'vormpies' uit met omgedopte glas. Bak vir 10 tot 15min teen 180 grade en siedaar.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment