Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/04/2009

Visbrood

Sny dik snye bruin brood. Sny oop maar nie heeltemal deur nie. Smeer botter en vul met vis van jou keuse. Braai in olyfolie bruin in pan. Die vis kan ook gemeng word met groente.

bydrae: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment